Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 39:10-13 Afrikaans 1983 (AFR83)

10. Maar hy het die arm mense, dié uit die volk wat niks besit het nie, in Juda laat bly en daardie dag die wingerde en die lande aan hulle gegee.

11. Koning Nebukadnesar van Babel het vir Nebusaradan die hoof van die lyfwag beveel:

12. “Vang vir Jeremia, kyk goed na hom, moet hom nie kwaad aandoen nie en doen vir hom wat hy vir jou sê.”

13. Nebusaradan die hoof van die lyfwag het toe vir Nebusasban die hoofamptenaar, en vir Nergal-Sareser die hoof van die strydwamag, en al die offisiere van die koning van Babel gestuur

Lees volledige hoofstuk Jeremia 39