Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 38:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die koning het toe die Kussiet Ebed-Melek beveel: “Vat drie man van hier af saam en trek die profeet Jeremia op uit die put voordat hy sterf.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 38

Kyk Jeremia 38:10 in konteks