Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 36:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Baruk het toe die boek met die woorde van Jeremia begin lees in die huis van die Here, in die sykamer van Gemarja seun van die staatsekretaris Safan. Die hele volk kon dit hoor. Die sykamer was in die boonste voorhof by die ingang van die nuwe poort van die huis van die Here.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 36

Kyk Jeremia 36:10 in konteks