Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 35:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ons was gehoorsaam aan alles wat ons voorvader Jonadab seun van Rekab ons beveel het. Ons het nooit wyn gedrink nie, nie ons nie, nie ons vrouens nie, ook nie ons seuns en dogters nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 35

Kyk Jeremia 35:8 in konteks