Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 35:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

So sê die Here die Almagtige, die God van Israel: Gaan sê vir die mense van Juda en vir die inwoners van Jerusalem: Sal julle dan nooit leer om na my woord te luister nie? vra die Here.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 35

Kyk Jeremia 35:13 in konteks