Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 35:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Net nou dat koning Nebukadnesar van Babel die land binnegeval het, het ons gesê: ‘Kom ons gaan na Jerusalem toe om weg te kom van die leër van die Galdeërs en dié van die Arameërs af.’ En nou bly ons in Jerusalem.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 35

Kyk Jeremia 35:11 in konteks