Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 34:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit was in die tyd toe die leër van die koning van Babel teen Jerusalem geveg het en teen al die stede van Juda wat nog weerstand gebied het, teen Lakis en Aseka, wat die enigste versterkte stede in Juda was wat nog oorgebly het.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 34

Kyk Jeremia 34:7 in konteks