Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 33:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit sal my Naam groot maak en aan My blydskap verskaf, aan My lof en eer gee voor al die nasies van die aarde wanneer hulle hoor van al die goeie wat Ek vir my volk gedoen het. Die nasies sal bang wees en My dien oor al die goeie wat Ek doen en oor die vrede wat Ek vir Jerusalem gee.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 33

Kyk Jeremia 33:9 in konteks