Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 33:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

sal daar weer blydskap en vreugde wees, ook huweliksfeeste, die mense sal die Here die Almagtige loof. Dié wat dankoffers na die huis van die Here toe bring, sal sê:“Loof die Here die Almagtige, want Hy is goed,aan sy liefde is daar geen einde nie.”Ek sal die lot van die land verander,dit sal weer wees soos vroeër, sê die Here.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 33

Kyk Jeremia 33:11 in konteks