Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 31:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek het weggedwaal, maar ek het berou gehad,ek het tot insig gekom en myself vol berou op die heupe geslaan,ek het my geskaam, ek het skande oor my gebring,ek is verneder oor die sondes van my jeug af.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 31

Kyk Jeremia 31:19 in konteks