Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 31:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle sal kom en op die Sionshoogte sing,hulle sal straal van blydskap oor die goeiewat deur die Here gegee word:oor koring, wyn en olie,oor die aanteel van kleinvee en grootvee.Hulle sal floreer soos 'n tuin wat goed natgelei word,hulle sal nie meer na water smag nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 31

Kyk Jeremia 31:12 in konteks