Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 31:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hoor die woord van die Here, nasies,vertel dit aan die verste eilande!Julle moet sê:Hy wat vir Israel verstrooi het, sal hom bymekaarmaak.Die Here sal hom oppas soos 'n wagter sy trop skape oppas.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 31

Kyk Jeremia 31:10 in konteks