Gaan kyk self, vra gerus:Kan 'n man 'n kind in die wêreld bring?Waarom sien Ek dan elke manmet sy hande op sy maag soos 'n vrou wat in kraam is?Waarom het elke gesig doodsbleek geword?