Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 30:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Moenie bang wees nie, my dienaar Jakob,moenie skrik nie, Israel, sê die Here.Ek red jou uit plekke wat ver weg is,jou nakomelinge uit die land waar hulle ballinge is.Jakob sal weer veilig wees en vrede hê,niemand sal hom laat bang word nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 30

Kyk Jeremia 30:10 in konteks