Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 29:32 Afrikaans 1983 (AFR83)

daarom, so sê die Here, sal Ek vir Semaja die Negelamiet straf en ook sy nageslag. Hy sal geen familielid onder hierdie volk oorhê nie en hy sal nie deel in die goeie wat Ek vir my volk sal doen nie, sê die Here. Hy het opstand teen My gepreek.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 29

Kyk Jeremia 29:32 in konteks