Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 29:23 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle het 'n afskuwelike ding in Israel gedoen: hulle het gehoereer met hulle bure se vrouens en ook vals in my Naam gepraat terwyl Ek hulle nie 'n opdrag gegee het nie. Ek weet dit, Ek is getuie daarvan, sê die Here.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 29

Kyk Jeremia 29:23 in konteks