Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 29:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

So sê die Here die Almagtige, die God van Israel, vir Agab seun van Kolaja en vir Sedekia seun van Maäseja wat sonder opdrag in my Naam as julle profete optree: Ek sal hulle oorgee in die mag van koning Nebukadnesar van Babel, en hy sal hulle voor julle oë om die lewe bring.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 29

Kyk Jeremia 29:21 in konteks