Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 29:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit is 'n afskrif van die brief wat die profeet Jeremia uit Jerusalem gestuur het na die leiers van die ballinge wat nog oor was, en na die priesters en die profete en die hele volk wat deur Nebukadnesar uit Jerusalem na Babel toe weggevoer is.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 29

Kyk Jeremia 29:1 in konteks