Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 28:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

So sê die Here die Almagtige, die God van Israel: Ek sit 'n ysterjuk op die nek van al hierdie nasies: hulle sal vir koning Nebukadnesar van Babel dien. Hulle sal hom dien, en Ek stel ook die wilde diere tot sy beskikking.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 28

Kyk Jeremia 28:14 in konteks