Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 25:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

vat Ek al die volke van die noorde, sê die Here, en Ek stuur hulle en my dienaar koning Nebukadnesar van Babel en Ek laat hulle optrek teen hierdie land en sy inwoners en teen al die nasies van die omgewing. Ek sal hulle uitroei en Ek sal hulle name vir altyd laat gebruik wanneer mense ander wil bang maak, wil skrikmaak of wil vervloek. Hulle lande sal vir altyd puinhope wees.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 25

Kyk Jeremia 25:9 in konteks