Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 24:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die een mandjie was vol goeie vye, so lekker soos voorvye. Die ander mandjie was vol slegte vye, so sleg dat 'n mens dit nie kon eet nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 24

Kyk Jeremia 24:2 in konteks