Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 23:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daar kom 'n tyd, sê die Here,dat Ek vir Dawid 'n regverdige spruit sal laat opskiet,'n koning wat verstandig sal regeer.Hy sal die reg eerbiedigen regverdig regeer in sy land.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 23

Kyk Jeremia 23:5 in konteks