Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 23:32 Afrikaans 1983 (AFR83)

Kyk, sê die Here, Ek is teen dié profete wat drome wat nie plaasgevind het nie, as openbaring oorvertel, want hulle lei my volk op 'n dwaalspoor met hulle leuens en hulle praatjies. Ek het nie hierdie profete gestuur nie, Ek het hulle ook nie beveel om as profete op te tree nie. Hulle help my volk hoegenaamd nie, sê die Here.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 23

Kyk Jeremia 23:32 in konteks