Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 23:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarom, so sê die Here die God van Israel oor die herders wat my volk moet versorg: Julle het my skape uitmekaargejaag en verstrooi, julle het hulle nie opgepas nie, en daarom gaan Ek julle straf vir al die verkeerde dade wat julle gedoen het, sê die Here.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 23

Kyk Jeremia 23:2 in konteks