Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 22:28 Afrikaans 1983 (AFR83)

Is hierdie man Jojagin 'n weggooiding,'n gebreekte kleipot wat niemand wil hê nie?Waarom is hy en sy kinders dan weggegooi?Waarom is hulle gegooi in 'n landwaarvan hulle nie tevore geweet het nie?

Lees volledige hoofstuk Jeremia 22

Kyk Jeremia 22:28 in konteks