Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 18:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Van die mense het gesê: “Kom ons maak 'n plan met Jeremia. Daar sal altyd priesters wees om ons die wil van die Here te leer en wyse manne wat vir ons raad kan gee en profete by wie ons die boodskappe van die Here kan hoor. Kom ons voer 'n skinderveldtog teen hom en ons steur ons nie aan wat hy sê nie.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 18

Kyk Jeremia 18:18 in konteks