Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 15:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek maak dié volk iets waarvoor al die koninkryke van die aarde sal skrik. Ek doen dit oor wat koning Manasse van Juda, seun van Hiskia, in Jerusalem gedoen het.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 15

Kyk Jeremia 15:4 in konteks