Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 15:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ellende het my getref, Ma,toe Ma my in die wêreld gebring het.Ek is 'n man wat dwarsdeur die landmense moet beskuldig en met hulle moet twis.Ek het aan niemand iets geleen nieen by niemand geleen nie,tog vervloek almal my.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 15

Kyk Jeremia 15:10 in konteks