Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 13:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wat sal jy sê as Ek mense oor jou aanstel wat jy geleer het, as mense wat jy as bondgenote beskou het, oor jou regeer? Sal dit nie vir jou net so pynlik wees soos vir 'n vrou wat 'n kind in die wêreld bring nie?

Lees volledige hoofstuk Jeremia 13

Kyk Jeremia 13:21 in konteks