Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 11:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar hulle het nie geluister nie, nie daarop ag geslaan nie; elkeen het koppig bly volhard in sy sonde. Daarom het Ek al die strawwe wat bepaal is in hierdie verbond, oor hulle gebring, die verbond wat Ek hulle beveel het om na te kom, maar wat hulle nie nagekom het nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 11

Kyk Jeremia 11:8 in konteks