Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 11:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

wat Ek julle voorvaders beveel het toe Ek hulle uit Egipte, uit die ystersmeltoond, bevry het. Ek het gesê: Luister na My en doen alles wat Ek julle beveel, dan sal julle my volk wees en Ek sal julle God wees.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 11

Kyk Jeremia 11:4 in konteks