My tent is verwoes, sy toue afgeruk;my seuns het my verlaat, hulle is nie meer daar nie,daar is niemand om my tent weer op te slaan,om my tentseile te span nie.