Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 1:16-19 Afrikaans 1983 (AFR83)

16. Ek sal die mense van Juda straf vir al hulle sondes:hulle het My verlaat, vir ander gode offers gebringen voor hulle eie handewerkin verering gebuig.

17. Maak klaar, staan op, sê vir hulle alles wat Ek jou beveel. Moenie vir hulle skrik nie, want dan verpletter Ek jou voor hulle oë.

18. Ek maak jou vandag 'n vestingstad, 'n ysterpilaar,'n bronsmuur sodat jy staande kan bly teen die hele land, teen die koningshuis van Juda en al sy amptenare,teen sy priesters en teen die bevolking.

19. Hulle sal teen jou veg maar hulle sal jou nie oorweldig nie,want Ek is by jou, sê die Here, Ek sal jou red.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 1