Ou Testament

Nuwe Testament

Hosea 3:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarna sal die Israeliete hulle bekeer. Hulle sal vra na die wil van die Here hulle God, en hulle sal hulle koning Dawid aanhang. Hulle sal vol eerbied terugkom na die Here toe en na die oorvloed toe wat Hy in die toekoms sal skenk.

Lees volledige hoofstuk Hosea 3

Kyk Hosea 3:5 in konteks