Ou Testament

Nuwe Testament

Hooglied 4:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Kom saam met my van die Libanon af, my bruid,kom saam met my van die Libanon af,kom af hier van die top van Amana,van die top van Senir en Hermon af,weg van die leeus se skuilplekke,weg van die luiperds se hoë lêplekke af.

Lees volledige hoofstuk Hooglied 4

Kyk Hooglied 4:8 in konteks