Ou Testament

Nuwe Testament

Hooglied 3:1-3 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. Op my bed in die nag het ek gesoekna hom wat ek liefhet;ek het hom gesoek en hom nie gekry nie.

2. Ek het opgestaanen in die stad rondgegaan op die strate en die pleine,en hom gesoek wat ek liefhet;ek het hom gesoek en hom nie gekry nie.

3. Die wagte wat die stad patrolleer,het my daar gekry.Ek het gevra:‘Het julle die man wat ek liefhet, gesien?’

Lees volledige hoofstuk Hooglied 3