Ou Testament

Nuwe Testament

Hooglied 1:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Moet my nie so aankyk omdat ek donker is nie,omdat die son my gebrand het nie:my broers het my so bruin laat brand,hulle het my die wingerde laat oppas;ek kon my eie wingerd, myself, nie versorg nie.

Lees volledige hoofstuk Hooglied 1

Kyk Hooglied 1:6 in konteks