Ou Testament

Nuwe Testament

Haggai 2:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar nou, Serubbabel, skep moed, sê die Here, en jy Jesua seun van Josadak, hoëpriester, skep moed, en julle almal, burgers van die land, skep moed, sê die Here! Begin met die werk, want Ek is by julle, sê die Here die Almagtige.

Lees volledige hoofstuk Haggai 2

Kyk Haggai 2:4 in konteks