Ou Testament

Nuwe Testament

Haggai 2:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek gaan die trone van konings omgooi en die mag van die koninkryke van die nasies vernietig. Ek gaan strydwaens met bemanning en al omgooi. Perde met hulle ruiters sal omkom, die een sal die ander met die swaard doodmaak.

Lees volledige hoofstuk Haggai 2

Kyk Haggai 2:22 in konteks