Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 9:23 Afrikaans 1983 (AFR83)

Sem en Jafet het toe 'n kledingstuk van Noag gevat, dit oor hulle skouers gehou en agteruit geloop en hulle pa toegemaak. Hulle het anderpad gekyk, sodat hulle nie hul pa kaal sou sien nie.

Lees volledige hoofstuk Genesis 9

Kyk Genesis 9:23 in konteks