Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 9:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die reënboog sal in die wolke wees, en wanneer Ek dit sien, sal Ek dink aan die ewige verbond tussen My en al die lewende wesens op die aarde.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 9

Kyk Genesis 9:16 in konteks