Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 8:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar oral op die aarde was daar nog water, en die duif kon nie 'n rusplekkie kry vir die holte van sy voet nie en het na Noag toe in die ark teruggekom. Hy het dit toe met sy hand gevang en in die ark teruggesit.

Lees volledige hoofstuk Genesis 8

Kyk Genesis 8:9 in konteks