Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 8:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Op die eerste dag van die eerste maand van die ses honderd en eerste jaar van Noag was die water op die aarde heeltemal weggedroog. Noag het die luik van die ark oopgemaak en uitgekyk. Die hele aarde was droog.

Lees volledige hoofstuk Genesis 8

Kyk Genesis 8:13 in konteks