Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 8:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe het God gedink aan Noag en aan al die wilde diere en die mak diere wat by hom in die ark was, en God het 'n wind oor die aarde laat waai, en die waters het teruggetrek.

Lees volledige hoofstuk Genesis 8

Kyk Genesis 8:1 in konteks