Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 7:7-9 Afrikaans 1983 (AFR83)

7. Noag en sy seuns en sy vrou en sy skoondogters het in die ark ingegaan vir die vloedwaters.

8. Die rein en die onrein diere, die voëls, en die diere wat kruip,

9. het in pare, manlik en vroulik, na Noag toe in die ark gekom soos God vir Noag gesê het.

Lees volledige hoofstuk Genesis 7