Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 7:22-24 Afrikaans 1983 (AFR83)

22. alles wat die lewensasem in die neus gehad het, alles wat op land geleef het, is dood.

23. So het God alles wat op die aarde geleef het, uitgewis: mens en dier, ook dié wat kruip, en die voëls, hulle almal is weggevee van die aarde af. Net Noag en dié by hom in die ark is gespaar.

24. Die water het die aarde honderd en vyftig dae lank oorstroom.

Lees volledige hoofstuk Genesis 7