Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 7:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe sê die Here vir Noag: “Jy en jou hele gesin moet in die ark ingaan. Ek het jou gesien en onder hierdie geslag bevind Ek jou regverdig.

Lees volledige hoofstuk Genesis 7

Kyk Genesis 7:1 in konteks