Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 6:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

In daardie tyd was daar reuse op die aarde, en ook daarna wanneer die hemelwesens na die dogters van die mense toe gekom en kinders by hulle gehad het. Hulle was die sterk mense van die ou tyd, die manne van naam.

Lees volledige hoofstuk Genesis 6

Kyk Genesis 6:4 in konteks