Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 49:26 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die seëninge wat jou vader gegee het, is sterk,sterker as dié van die ou-ou berge,as die kosbaarhede van die heuwels wat altyd daar is.Daardie seëninge kom op Josef,op hom wat die leier van sy broers sal wees.

Lees volledige hoofstuk Genesis 49

Kyk Genesis 49:26 in konteks