Maar hulle boog misluk elke keer,hulle sterk arms bewe,want die magtige God van Jakob gryp in,die Rots van Israel beskerm hom.